...
     
   
 

Mr Salad is seker aan die meeste inwonders van Potch bekend. Hier in die midde dorp het die winkeltjie in n stegie in die wandellaan begin. Later skuif dit na die Havenga gebou met Magda Hitge as eienaar.

Sy voel sy het hulp nodig en soek na n vernoot. In 1999 vat ek pakket en veruil n loopbaan in die onderwys vir een in die kosindustrie. In 2001 verhuis Magda na Pretoria en ek neem oor as alleen eienaar.

 LEES MEER...


 

  
 
T:  018 294 3999 (hooftak) Goetz straat/street 31 &
h/v Steve Biko en Borcherd str.
Posbus/PO Box 1475 Potchefstroom
2520
F: 018 293 2195
T: 018 293 0160 (Bult)
     
 
info@boeresjiek.com
     

 

 
MAANDAG / MONDAY
  Geroosterde toebroodjies en 'n slaai R32-00
DINSDAG / TUESDAY
  Vetkoek en 'n slaai R34-00
WOENSDAG / WEDNESDAY
  Klein ete met 'n ekstra slaai R59-00
DONDERDAG / THURSDAY
  2x Gewone beefburgers R52-00
VRYDAG / FRIDAY
  Boereworsrol met tamatie en uie sous en 'n slaai of paptert en 'n boerewors R32-00
   

Menu last updated FEBRUARY 2017
Download full menu

 
 
 
   

Tuisblad | Meer oor ons | Spyskaart | Spyseniering | Kontak ons

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

 

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0